Tecophilaeaceae | |
---|---|
Conanthera bifolia | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Tecophilaeaceae Leyb.[1] |
Genera | |
Sien teks | |
Sinonieme | |
Cyanastraceae |
Tecophilaeaceae is die wetenskaplik naam van 'n familie blomplante. Die familie is eers onlangs deur taksonomiste erken. Blomfamilie van Lanaria is nader aan Orchidaceae as hierdie groep[2]